Serenades

Gedurende die week wat die Toewydingsaand (Vrydag, 6 Februarie, 19h30, Twee Riviere Kerksaal) voorafgaan, sal ‘n Twee Riviere straatkoor vanaf Sondag tot Donderdag met sonsonder van huis tot huis gaan om liedere te sing en musiek te maak. ‘n Straat of roete sal elke aand gekies word, totdat die woonhuise in die geboude area van die dorp almal besoek is oor die gang van vier of vyf aande. As daar ongure weer is, slaan ons die aand oor… Alles word gedoen in ‘n gesellige luim en inwoners van die besoekte huise wat verder wil saamstap of aansluit, mag gerus maar so maak!

Hier is die lys van geoefende liedere:

250Logo

                       

 LIEDBOEK

Lied p. Lied p.
My oom se motor (Mannetjies Roux)

1

Adios Amigo 17
Al lê die berge nog so blou 2 Chim Chim Cher-ee 18
You fill up my senses 3 The whistling gypsy 19
My Sarie Marais 4 Mull of Kintyre 20
Suikerbossie 5 Morning has broken 20
Vat jou goed en trek 6 Maggy 21
Die Oukraal-liedjie 6 Green grow the lilacs 21
Die Alibama 7 Amazing Grace 22
Hier’s ek weer 7 Bachelor boy 23
Bokkie 8 Perhaps love 24
Aai,aai, die witborskraai 8 Que Sera Sera (Whatever will be) 25
So ry die trein 9 Greensleeves 26
You’re my best friend 9 Edelweiss 26
Die goeie oue tyd 10 Liewe Maan 27
Wandellied 11
Cockles and Mussels 11
Heidelied 12
Kinders van die wind 13
Tant Mossie 14
Stille nag 15
Gesang 88 (Kom alle getroues) 15
Dis heerlike lente 16

Diegene wat belangstel om na die Twee Riviere 250 Liedboek van nader deur te kyk, kan gerus die lirieke en akkoorde hier aflaai: Liedboek – koorde en lirieke