Agtergrond & Indeks

Die volgende vertellinge is gedurende die 90’s in langhand op foliovelle aangeteken deur Johan Andries Kritzinger (1926 – 2007), boorling van Twee Riviere.  Die teks word hier geplaas met die vriendelike vergunning van Andries se seun, Japie Kritzinger, wie alle publikasie- en ander regte voorbehou. Die digitalisering van die handgeskrewe teks was in onlangse jare uitgevoer deur Anista van Huyssteen. Ons dank aan haar! ‘n Skandering van die inleidingshoofstuk vergesel ook, om die werk se oorspronklike, handgeskrewe formaat te illustreer.

Geniet tog hierdie insiggewende en boeiende venster op die lewe van hierdie plaasgemeenskap, gedurende ‘n periode wat grotendeels oorvleuel met die depressiejare van die 1930’s. Die leser sal die eerste twee of drie hoofstukke meestal inleidend vind – grootliks gemik op persone wie nie die Langkloof lewenswyse ken nie. Die daaropvolgende meer as dertig hoofstukke egter, sal enige Afrikaanssprekende gehoor – kind en grootmens – boei. ‘n Skatkis van insig, praktiese detail en humor wag op u, en daarmee saam ‘n onrusbarende gewaarwording van diepgaande verskuiwings op gemeenskaplike gebied…

Picture of Mr Kritzinger - orange oval visible

Mnr Longland en die groep kinders (Andries Kritzinger regs voor) oppad Baai toe gedurende September 1937. Lees meer oor die uitstappie in hoofstuk 15.

HOOFSTUKKE

1. Inleiding

1. Inleiding (scanned copy)

2. Tagtig jaar gelede (Oospronklike titel: “Sestig jaar gelede”)

3. Ons huise

4. Ons arbeiders

5. Varkslag

6. Smalspoor (Peretrein)

7. Riemebrei

8. Oestyd

9. Dorstyd

10. Die vloed

11. Heuningtee

12. Vrugte

13. Kattekwaad

14. Nagmaal

15. Baaitoe

16. Wasklippe en matrasse

17. Kanon

18. Karrie

19. Brand

20. Alfred

21. Verenigingslewe

22. Onlus-gerugte

23. Droeland Boerdery

24. Die S.V.R

25. Basaar

26. Skoolfonds

27. Die Kerk

28. Vrugte steel

29. Onderwysers

30. Botlier

31. Palings

32. Gevaarlike Tydverdryf

33. Sakgeld

34. Spoke

35. Schorbeck